GE­WIL­DE KEU­SE

Rooi Rose - - RONDRITS -

DIE TWEE­DE GE­NE­RA­SIE BMW X4 IS IN SEP­TEM­BER IN SUIDA­FRI­KA BE­KEND GE­STEL MET HEEL­WAT NUWIGHEDE WAT TROT­SE EI­E­NAARS SAL BE­KOOR. SPORTNUTSVOERTUIE IS ’N GE­WIL­DE OP­SIE VIR BMW-EI­E­NAARS EN VER­TEEN­WOOR­DIG 32% VAN VER­KO­PE WÊ­RELD­WYD. MEER AS 200 000 HIER­VAN WAS X4-MO­DEL­LE. DIE NU­WE X4-MO­DEL IS 50 KG LIG­TER AS SY VOOR­GAN­GER, MAAR 54 MM LAN­GER WAT VIR LANGERATE IN DIE AG­TER­STE RY SIT­PLEK­KE EK­STRA BEEN­RUIM­TE GEE. DIE BA­GA­SIE­BAK IS TOT 525-LI­TER VER­GROOT EN DIE KAT­TE­BAK MAAK OU­TO­MA­TIES OOP. PRY­SE WIS­SEL VAN R843 000

TOT R1 132 800.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.