WEN BOE­KE

Rooi Rose - - ROOIWARM -

As jou boek­klub al die vrae reg be­ant­woord en ge­trek word, kry jul­le die boe­ke wat in die uit­ga­we op ons boek­rak staan, ge­skenk deur Graf­fi­ti. Stuur jul ant­woor­de na ro­[email protected]­ton.co.za met “De­sem­ber-boe­ke” in die onderwerpreël, of na rooi­ro­se.co.za Klik op “boe­ke” en volg die aan­wy­sings. Stuur ook vir ons jou boek­klub se naam, posadres en selnommer. VRAE 1 Wat was die ti­tel van die Be­at­les se eer­ste tref­fer?

2 i car­ry your he­art with me (i car­ry it in my he­art). Dig­ter?

3 “Lief­de is ’n s­til­le ri­vier­stroom.” Kuns­te­naar?

4 Wie was die “lief­ling van Lof­tus”? 5 Wat­ter taal/le is die oor­sprong van die woord “lief­de”? NO­VEM­BER-ANT­WOOR­DE

1 “P­le­a­se re­ad the let­ter that I wro­te” – skry­wer? Ro­bert Plant 2 Wat be­te­ken die woord “a­kro­baat”? Om op die pun­te van jou to­ne te loop 3 “Words don’t co­me e­a­sy to me ... ” – wie se tref­fer was dit? F.R. Da­vid

4 Om­trent hoe­veel woor­de het S­ha­ke­spea­re in En­gels ge­skep? 13 000 5 “I ha­ve no wit, I ha­ve no words, no te­ars.” Dig­ter? Syl­via Plath WEN­NER: SEP­TEM­BER El­sje Gr­ä­be, Sed­ge­field.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.