MICKEY IS 90!

Rooi Rose - - ROOIWARM -

Dis­ney A­fri­ca het in sa­me­wer­king met Art Eye Gal­le­ry tien ses­voet­beel­de van die ge­lief­de

Mickey Mou­se ont­hul – al­mal die han­de­werk van Suid-A­fri­kaan­se kuns­te­naars. Dit is om die 90ste ver­jaar­dag van die klein i­koon te vier. Die kuns­te­naars is Cas­si­us K­hu­ma­lo, Col­bert Mashi­le, Do­mi­nic Ts­ha­ban­gu, Lee S­cott Hemp­son, Lou­is van den Heever, Ni­ka Mt­wa­na, P­hum­zi­le But­he­le­zi, To­ni Bi­co, T­re­vor Co­le­man en Wel­co­me Dan­ca. Die uit­stal­ling sal land­wyd ge­sien kan word en sal as ’n ge­heel na ste­de toer, in­slui­ten­de Kaap­stad en Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.