Een ‘rooi ro­se’-le­ser wen ’n Emt­hun­zi­ni-son­hoed ter waar­de van R950.

Rooi Rose - - BLOKRAAI -

Emt­hun­zi­ni-son­hoe­de bied uit­ste­ken­de son­be­sker­ming en word boon­op met styl­vol­le ont­wer­pe ge­kom­bi­neer. Die mees­te Emt­hun­zi­ni­hoe­de is deur KANSA goed­ge­keur en die hoe­de met die UPF50+-e­ti­ket is spe­si­aal ge­toets en vol­doen aan die mi­ni­mum ver­eis­tes van UPF50+ be­sker­ming. Be­soek sun­hats.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.