Wen ’n Ka­roo­weg­breek van R40 250

Een baie ge­luk­ki­ge ‘rooi ro­se’-le­ser en ’n met­ge­sel kan vir twee nag­te in ’n Am­bas­sa­dor-cha­let in die In­ver­doorn P­ri­va­te Na­tuur­re­ser­vaat gaan uit­span

Rooi Rose - - INHOUND -

In­ver­doorn P­ri­va­te Na­tuur­re­ser­vaat lê net twee en ’n half uur se ry bui­te Kaap­stad in die ma­je­stu­eu­se Tank­wa Ka­roo. Met prag­ti­ge a­ka­si­a­ry­ke ri­vier­bed­dings en goue ber­ge op die ho­ri­son, bied In­ver­doorn die i­de­a­le Groot Vyf-sa­fa­ri’s. Ver­blyf is be­skik­baar in die Am­bas­sa­dor Col­lecti­on-sui­tes of -cha­lets, Tank­wa­cha­lets, of ’n ver­skei­den­heid lod­ge-kamers. In­ver­doorn is ook be­kend vir sy jag­lui­perd-re­ha­bi­li­ta­sie­pro­gram en gas­te kan op wilds­rit­te meer hier­oor te we­te kom. Sluit die dag af om die bo­ma-vu­re en be­won­der die hel­der ster­re­nag­te van die prag­ti­ge Ka­roo. Vir meer in­lig­ting kyk by in­ver­doorn.com

č đ Ě ġ ġ đ đ û ġ đ ! đ đ " ġ û đ # $ ġ đ $ đ % ġ đ & ' ġ đ ( & ġ ( & đ Ě ġ ġ )ą ĀĉĀē Ăą $ /00 Ĩĉ 2 Č ĉ ) 4 2 ĉ ! ĩČ Ě Ě ċ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.