Blo­kraaie

Rooi Rose - - INHOUND -

Wen kon­tant

Vir rooi ro­se se blok­raai­gees­drif­ti­ges gee ons ’n geld­prys weg. Drie ge­luk­ki­ge le­sers kan elk R500 wen deur Blo­kraai 3 kor­rek in te vul en die versteekte woord vir ons te SMS.

Om in te skryf

Vol­tooi die blo­kraai en ge­bruik die let­ters in die grys blok­kies om die versteekte woord te ont­sy­fer. SMS jou ant­woord vir ons om vir die prys in aan­mer­king te kom. Lei­draad: Sen­ding­dor­pie in die Wes-Kaap SMS jou ant­woord, naam en van, adres en ID-nom­mer na 48409. SMS’e kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie. Bepalings en voorwaardes op bladsy 103. rooi ro­se 108 FE­BRU­A­RIE 2019

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.