NOU WEET EK ...

Rooi Rose - - MENSE -

Wat weet jy vir se­ker ná der­tig jaar in die mo­de­be­dryf?

• Wees van die be­gin af eer­lik met jou kli­ënt. Sy neem makliker kri­tiek van jou as van haar bes­te vrien­din of eg­ge­noot.

• Moe­nie iets on­re­a­lis­ties “ontwerp” nie. ’n Styl­vol­le vrou wil nie met ’n ei­en­aar­dig­heid rond­loop nie. Sy weet wat sy wil hê. My raad moet sub­tiel van mo­de­foe­fies ont­slae raak. • Wát ’n vrou dra is nie so be­lang­rik soos hóé sy dit dra nie.

• Ek sit steeds geen si­zing in my ont­wer­pe nie. Jou ma­tes de­fi­ni­eer jou nie. Ek frons be­hoor­lik wan­neer ie­mand vra: Wat is my si­ze? Ek ant­woord nooit. • Suid-Afrikaanse vroue is baie styl­vol, be­le­se en in­ge­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.