’n Pols wat BLOM

Rooi Rose - - DIE LIEFDE -

Met hier­die e­le­gan­te ontwerp uit Di­or se eks­klu­sie­we hor­lo­sie­reeks aan jou arm sal jy waar­skyn­lik al­tyd die reg­te ding op die reg­te tyd ge­doen kry. Die pienk drie­di­men­si­o­ne­le blom­mo­tie­we ver­wys na ’n vro­li­ke lente en die raam­werk is klas­siek met saf­fie­re af­ge­werk. Daar word slegs 88 horlosies in dié reeks vervaardig en is in ’n pienk of blou te­ma be­skik­baar. GRAND BAL MISS DIORHORLOSIE (PRYS OP AAN­VRAAG) PICOT&MOSS.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.