BLOMBLOES

Rooi Rose - - MODE & SKOONHEID -

’n Mo­der­ne, ge­blom­de bloes sal een van die hard­wer­kend­ste kle­ding­stuk­ke in jou kas wees. ’n Mens dink dalk nie so nie, maar jy kan dit saam met net mooi alles dra.

Dié bloes is i­de­aal vir tus­sen­in ge­leent­he­de wan­neer ’n rok te for­meel is en ’n ge­wo­ne bloes te in­for­meel.

BLOES (R799; 4-16) COUNTRY ROAD.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.