Jeans waar­oor jy mal is

Rooi Rose - - MODE & SKOONHEID -

Of dit nou uit­klok, kort, styf of met ’n ste­wel­snit ge­sny is, elke vrou het ’n paar jeans no­dig waar­in sy goed lyk - nóg be­ter as dit jou ag­ter­ste­we kan lig. Dit hoef ook nie die duur­ste jeans op die mark te wees nie. Teen veer­tig het jy waar­skyn­lik al deur baie sleg­te en goeie jeans ge­gaan en weet jy wat­ter han­dels­merk en snit vir jou fi­guur werk. So­dra jy die jeans kry wat per­fek vir jou is, hou daar­by.

ENGINEERED JEANS (R1 999; 30-38) LEVI’S.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.