MO­DER­NE WIT TEKKIES

Rooi Rose - - MODE & SKOONHEID -

Plat skoene het ge­kom om te bly. Mo­der­ne wit tekkies is dees­dae ver­al ge­wild en op pad om ’n tyd­lo­se item te word. Wenk: Dit is makliker om leer skoon te hou as ma­te­ri­aal of suè­de.

LEERTEKKIE (R499; 3-8) POETRY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.