STERKER en plom­per

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

STERKER en Eu­ce­rin se nu­we Hy­a­lu­ron-Filler + Elas­ti­ci­ty-reeks is spe­si­fiek ont­wik­kel vir ou­er vel­le en al­le vel­ti­pes, ook vir sen­si­tie­we vel­le. Der­ma­to­lo­gie­se vul­lers was die in­spi­ra­sie vir dié reeks, wat help om jou vel sterker, fer­mer en meer e­las­ties te maak. EU­CE­RIN HY­A­LU­RON-FILLER + ELAS­TI­CI­TY FACIAL OIL (R419,99 VIR 30 ML). DAY CARE (R389,99 VIR 50 ML). NIGHT CARE (R389,99 VIR 50 ML).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.