HOU LIEFDE VEILIG

Rooi Rose - - LEEF GESOND -

Al­mal weet hoe jy MIV aan­steek – en vol­gens UNAID gaan daar tog van­jaar nog 270 000 men­se in ons land MIV op­doen. Moe­nie dat die vol­gen­de re­des jou on­kant be­trap nie: • Jy is na­ïef oor die ri­si­ko van seks met ’n nu­we seks­maat. • Jy glo jy kan nie MIV op­doen van een keer se seks nie. • Jy ver­geet dat drank en dwelms jou jou in­hi­bi­sies laat ver­loor. • Jy glo MIV is ’n kwaal on­der gays en on­in­ge­lig­tes – nie on­der men­se soos jy en jou vrien­de nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.