KY­KIE IN JOU KIND SE KOP

Rooi Rose - - MY KIND -

Weet jy reg­tig waar­oor jou kin­ders dink, droom of wat hul­le graag wil be­reik? Weet jy wat hul­le bang maak, no­dig het wan­neer hul­le hart­seer voel, of wat­ter re­ëls hul­le as on­reg­ver­dig be­skou?

Hier is ’n prak­tie­se ma­nier om me­kaar se diep­ste waar­des te leer ken. Vul ’n leë hou­er met spesifieke vrae wat ge­sins­le­de om die ta­fel, in die mo­tor, of op va­kan­sie kan trek en as ’n weg­spring­plek kan ge­bruik om oor die le­we, liefde, vriend­skap en ge­loof te ge­sels. Vir voor­beel­de van sul­ke vrae, tik “va­lu­es jar dee­per” in by die soek­funk­sie op trans­for­ma­ti­o­nal­pa­ren­ting.gu­ru

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.