Luuks en leer­saam

Rooi Rose - - MY KIND -

Hoe lyk dit met ’n tech-ge­skenk­pak van Gam­ma­tek vir wan­neer jy en die klein­goed die pad vat? Dit be­staan uit ’n So­lo Pe­ak-rug­sak (R899) waar­in jou skoot­re­ke­naar en die kin­ders se be­no­digd­he­de vir die dag knus pas; ’n Grum­py Fun­ko POP! (R250) om hul­le daar­aan te her­in­ner dat vrien­de­lik­heid ’n rit lek­ker­der maak, en ’n Ji­mu Mi­ni­kit (R1 499) wat vir hul­le ure se op­voed­kun­di­ge pret sal ver­skaf. Twee le­sers kan elk ’n So­lo Pe­ak-sak, Grum­py Fun­ko POP, asook ’n Ji­mu Mi­ni­kit wen. SMS Gam­ma­tek, jou naam, adres en ID-nom­mer na 48409. ’n SMS kos R1,50 en jy kan so­veel SMS’e stuur soos jy wil. Gratis SMS’e geld nie. Slui­tings­da­tum: 28 Fe­bru­a­rie. Bepalings en voorwaardes op bl. 103. đ Gam­ma­tek­pro­duk­te is by In­cre­di­ble Con­necti­on en Ta­ke­a­lot.com te kry, of be­soek gam­ma­tek.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.