Sitrus

Rooi Rose - - LEEFSTYL -

Die slaap­ka­mer is in­ge­kleur met spat­sels geel en groen wat ’n vars, mo­der­ne gevoel s­kep. Die pa­tro­ne is doel­be­wus nie pas­maats nie om die speel­se aan­slag te ver­sterk. 1 GEEL SYTAFEL (R2 500) DESIGN STORE. 2 AMORIE-MAT (200 CM X 290 CM, R3 050) BUILDERS WAREHOUSE.

3 STROOIKUSSING (R980) KNUS. 4 RON­DE VLOERKUSSING (R3 995) WEYLANDTS. 5 EURO-EIKEHOUTKOFFIETAFEL (R3 999) @HOME. 6 OMBRE-STROOIKUSSING MET GEEL BLARE (R149) MA­KRO. 7 GROOT HAASBEELD (R499,99) MR PRICE HOME. 8 STAANLAMP (R890) EUROLUX. 9 EK­STRA LANG ANGELA-BED (R4 199 – R5 999) @HOME. 10 BEDDEGOEDSTEL (R1 119 - R1 799) ZARA HOME. 11 GOUE RAAM (R59,99) MR PRICE HOME. 12 EURO SHORTBOY-LAAIKAS (R3 499) @HOME.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.