SAPPIG

Rooi Rose - - KOSKAS -

Drui­we word as bes­sies ge­klas­si­fi­seer en be­hal­we dat dié won­der­vrug­gie in wyn ver­an­der word (waar­oor ons baie dank­baar is!), is dit ook baie goed vir jou. Drui­we is prop­vol an­ti­ok­si­dan­te wat jou teen hart­siek­tes be­skerm en ook help met ge­wigs­ver­lies. Groen drui­we wat oor­nag ge­vries is, is i­de­a­le y­s­ies waar­mee jy jou wyn kan ver­koel. Die kor­rels smelt nie en is sappig wan­neer jy daar­in byt. Wees op die uit­kyk na Spar se F­resh­li­ne groen drui­we (R21,99).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.