Lig­loop vir ku­ber­kra­kers

Rooi Rose - - SUKSES -

Na­tuur­lik gaan dit nie met jou ge­beur nie, dink jy. Ku­ber­mis­daad fokus se­ker­lik op groot on­der­ne­mings met ’n groot om­set en sty­we bank­ba­lans. Nee, na­vor­sing on­der klein en me­di­um on­der­ne­mings toon dat 61% van hul­le in 2017 ’n ku­ber­aan­val ge­had het – 6% ho­ër as die vo­ri­ge jaar. Da­ta­mis­daad het ook tot 54% toe­ge­neem.

Wat kan klein on­der­ne­mings doen?

Maak ku­ber­se­ku­ri­teit jou pri­o­ri­teit en ver­staan dat jy geld hier­aan moet be­stee. Die eis van ’n los­prys kom ook al­ge­meen voor, en om­dat die kra­kers ge­woon­lik klei­ner be­drae eis, be­taal 34% van slag­of­fers dit, sê Oliver Pot­gie­ter van Al­to A­fri­ca. Maak se­ker jou werk­ne­mers maak geen vreem­de e-pos­se oop nie, ver­al nie goed soos “klik hier vir gratis koffie” of “af­le­we­ring van pak­kies” nie. Maak se­ker dat al­le in­lig­ting ge­reeld ge­stoor word so­dat los­prys­drei­ge­men­te jou nie lam­lê nie. Da­teer jou re­ke­naars se se­ku­ri­teit­stel­sels ge­reeld op. Kry ’n veel­doe­li­ge se­ku­ri­teit­stel­sel wat ver­se­ker dat jou e-pos­se ver­trou­lik is, da­ta ge­reeld stoor en dit moont­lik maak om die da­ta mak­lik te­rug te kry sou iets ge­beur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.