Een ‘rooi ro­se’-le­ser wen ’n SKNLo­gic-ge­skenk­pak ter waar­de van R3 150.

Rooi Rose - - BLOKRAAI -

Die SKNLo­gic-vel­sor­g­reeks werk saam met die vel se na­tuur­li­ke pro­ses­se en le­wer sig­ba­re re­sul­ta­te. SKNLo­gic- ge­bruik die we­ten­skap, kun­dig­heid en die natuur om doel­tref­fen­de, vei­li­ge en be­kos­tig­ba­re pro­duk­te te s­kep wat aan al­mal se vel­be­hoef­tes sal vol­doen. Be­soek sknlo­gic.com of volg @Sknlo­gic op so­si­a­le me­dia vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.