READERSGO BASSING

To fea­ture in “Read­ers go Bassing” send your story and pic­tures to [email protected] All photos pub­lished in “Read­ers-go-Bassing” are for the ex­clu­sive use of SA BASS Mag­a­zine. Any photos pre­vi­ously pub­lished by other mag­a­zines will not be con­sid­ered.

SA Bass - - Strategy -

MTERI

Here­with a pic­ture of a 5.3kg bass caught by Richard Col­lyer at Mteri on Satur­day, 12 Au­gust 2017. – Clint Skin­ner

NEW PB

Ek het hi­erdie pragtige vis met ‘n “jerk­bait” in Buf­fel­spoort­dam gevang. Dit is tot op hede my groot­ste swart­baar wat ek gevang het. Dankie vir al die hen­gel­wenke in die tyd­skrif – Louis Bezuiden­hout

POTCHDAM

Ek het die swart­baar laas­jaar in Novem­ber in Potchdam gevang. Dit was ‘n somers­dag, warm, geen wind en die wa­ter was so plat soos ‘n spieël. Ek het die vis met ‘n sagte plas­tiese wurm gevang. Ek het nie ‘n skaal by­der­hand gehad nie, maar uit my er­var­ing sal ek sê swaarder as 3kg en min­der as 3.5kg. ALTYD “catch-and-re­lease”, dit is wet! Daardie dag is ‘n hele paar visse op “plas­tics” gevang, al­mal tussen 1 en 1.5kg – Ger­hard Havenga

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.