NANDONI

SA Bass - - >> Sa Bass Tactics -

Baie dankie vir ‘n goeie tyd­skrif. Ek en my klein­seun het by Nandoni gaan vis­vang waar ek hi­erdie swart­baar van 3.1kg met ‘n Water­melon Fluke gevang het. Die vis is weer veilig terug geplaas vir ie­mand an­ders om haar te stoei – Wes­sel Pi­eters

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.