SA Jagter Hunter

Die hernuwing van bevoegdhei­dsertifika­te

- Carl Arnold

Ek ontvang deesdae gereeld navrae rondom die hernuwing van bestaande bevoegdhei­dsertifika­te. Daar heers tans heelwat verwarring onder jagters en geweereien­aars oor die hernuwing van hul bevoegdhei­dsertifika­te wat deur die Sentrale Vuurwapenr­egister aan hulle uitgereik is.

Diegene wat destyds hul bestaande groen vuurwapenl­isensies moes hernu en in die proses ook ’n bevoegdhei­dsertifika­at gekry het, sal weet dat sodanige sertifikaa­t ná ’n periode van vyf jaar verval. (Die vyfjaar-periode met sy vervaldatu­m word op die bevoegdhei­dsertifika­at aangedui). Selfs diegene wat aansoeke vir nuwe vuurwapenl­isensies en bevoegdhei­dsertifika­te in die periode vanaf 2005 tot ongeveer 2011 ingedien het, sal ook merk dat sodanige bevoegdhei­dsertifika­te slegs uitgereik is vir ’n vyfjaar-periode. (Dit is die bevoegdhei­dsertifika­te wat soos ’n wit kredietkaa­rt lyk).

Die probleem het egter ingekom toe lisensies vir vuurwapens wat vir jag- of baansportd­oeleindes gebruik word, uitgereik is vir ’n periode van tien jaar. Hoe nou gemaak? Die bevoegdhei­dsertifika­at is geldig vir vyf jaar, terwyl die vuurwapenl­isensie vir jag/baansport vir 10 jaar geldig is.

’n direktieF

Op 7 Januarie 2011 het die SAPD (luitenant-generaal BC Mgwenya) ’n direktief in dié verband uitgereik wat die situasie rondom die geldigheid­speriode van bevoegdhei­dsertifika­te bespreek en waarin daar onder meer na die “Firearms Control Amendment Act (Wet 28 van 2006)” verwys word. Ek haal sekere gedeeltes uit gemelde direktief aan:

“It needs to be made clear that possession of a firearm without a licence is criminalis­ed and that the validity period of the competency certificat­e does not determine the lawfulness of possession of a firearm. The issuing of a licence is dependent on the possession of a competency certificat­e, but possession of a firearm only becomes unlawful upon expiry of the license and not expiry of the competency certificat­e.

“If a licence was issued in respect of self-defence, the competency certificat­e will be valid for five years. If, however, the licence had been issued for occasional hunting/sport shooting, the validity of the competency certificat­e is now for a period of ten years. In view thereof that all competency certificat­es were previously valid only for five years, persons who are in possession of licences issued for a period of ten years need not renew their competency certificat­es in respect of that category of firearms before 90 days before the expiry of the relevant competency certificat­e, but 90 days before the expiry of the said licence.

“In the case of a person who has a licence and competency certificat­e for a handgun for self-defence as well as a firearm for hunting or sport shooting, the view is held that the existing competency certificat­e remains valid for the period of the licence with the longest period of validity and when the licence for self-defence is renewed, the applicant would be in possession of a valid competency certificat­e and need not apply for renewal of the competency certificat­e. The fact that the date printed on the competency certificat­e has lapsed becomes irrelevant in view of the fact that the validity of the competency certificat­e has been aligned from 10 January 2011 with the period of validity of the licence.

“It is not an offence in the Act or amended Act not to renew a competency certificat­e within the stipulated period. The validity of the competency certificat­e is also not a requiremen­t for lawful possession of a firearm, although the possession of a competency certificat­e is »

Hoe nou gemaak? Die bevoegdhei­dsertifika­at is geldig vir vyf jaar, terwyl die vuurwapenl­isensie vir jag/baansport vir 10 jaar geldig is.

» a prerequisi­te for the issuing of a firearm licence. No prosecutio­n can therefore be instituted for not renewing a competency certificat­e within the prescribed period or at all. A valid licence is, however, required for lawful possession and a person may be prosecuted for being in possession of a firearm without being in possession of a valid license.

“It is realised that numerous competency certificat­es have been issued to persons, but no firearm license had been issued to the person. In such case there is technicall­y no expiry date for the competency certificat­e. In view of the fact that no license is granted for a period exceeding 10 years, a competency certificat­e issued without the issuing of a licence can only be accepted for a period not exceeding 10 years from the date of issuing of the competency certificat­e.”

geen vervaldatu­m

Gedurende 2011 het die 2EntralE vuurwapenr­egister egter begin om bevoegdhei­dsertifika­te op ’n A4-folio uit te reik En word net ’n uitreiking­sdatum Daarop aangedui. Dit het Dus geen vervaldatu­m nie. Dit maak die situasie nou aansienlik makliker omrede sodanige bevoegdhei­dsertifika­te saam met jou bestaande vuurwapenl­isensie hernu moet word. ((nDiEn jy meer as een vuurwapenl­isensie het, word Dit hernu saam met die lisensie wat laaste hernu moet word, met ander woorde saam met die een met die laaste vervaldatu­m).

Daar is Dus basies twee tipes bevoegdhei­dsertipkat­e wat oor die jare uitgereik is, naamlik die wit kaart-tipe wat vóór 2011 uitgereik is En waarop Daar ’n vyfjaar-geldigheid­speriode aangedui word En die A4-folio wat gedurende 2011 uitgereik is waarop Daar slegs ’n uitreiking­sdatum is. Al bogemelde in ag genome kan Ek die situasie nou soos volg opsom: • diegene met die wit kaart-tipe bevoegdhei­dsertipkat­e wat vir vyf jaar geldig is, moet Dit hernu saam met die hernuwing van hul vuurwapenl­isensie. ((nDiEn jy oor meer as een vuurwapenl­isensie beskik, moet Dit hernu word saam met die hernuwing van jou laaste vuurwapenl­isensie, met ander woorde die een wat laaste hernu moet word. Ek beveel egter aan Dat jy Dit saam met jou eerste vuurwapenl­isensie hernu, sodat jy so gou as moontlik die A4-folio bevoegdhei­dsertipkaa­t kan kry waarop Daar geen vervaldatu­m aangedui word nie); • diegene wat reeds oor die A4-folio bevoegdhei­dsertipkat­e beskik, moet Dit ook saam met hulle vuurwapenl­isensie hernu. ((nDiEn jy meer as een vuurwapenl­isensie het, moet jy Dit saam met jou laaste vuurwapenl­isensie hernu.)

Uit bogemelde blyk Dit Dus Dat jou bevoegdhei­dsertipkaa­t nie meer ’n vervaldatu­m het nie, maar Dat die geldigheid­speriode Daarvan aan Dié van jou bestaan DE vuurwapenl­isensies “gekoppel” is. geen vuurwapenl­isensie is egter geldig vir langer as tien jaar nie En indien jy gereeld nuwe vuurwapens op jou naam lisensieer En sodoende die laaste hErnuwings Datum van jou lisensies heeltyd “uitstel” of verleng, stel Ek voor jy maak seker Dat jou bevoegdhei­dsertipkaa­t ten minste elke tien jaar vanaf die Datum van uitreiking hernu word.

Ek hoop die bogemelde inligting werp ’n bi Etji E lig op Dié on D Erw Erp.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa