BEVOORREGTE JAGTERS

SA Jagter Hunter - - BRIEWE | LETTERS -

Heng, wat ’n riem on­der die hart om die brief van PF te lees in die Au­gus­tus-uit­ga­we van SA JAGTER/HUN­TER se Bospos- af­de­ling! As bevoorregte jagter, as­ook kol­le­ga van ’n “an­ders­kleu­ri­ge” was dit ’n ab­so­lu­te voor­reg om die af­ge­lo­pe twee jaar hier­die kol­le­ga van my te ver­ge­sel ty­dens sy on­der­skeie eer­ste en twee­de jag­tog­te.

En ja, die stig­ma kan kleef, sou ’n mens dit ver­kies. Maar meest­al is daar geen­sins e­ni­ge voor­oor­de­le wat kleur aan­be­tref nie... Graag nooi ek jou, PF, ge­reel­de le­ser, om met my kontak te maak (via SA JAGTER/HUN­TER). ’n Mens weet nooit, die so­ge­naam­de “be­voor­reg­tes” sluit jou­self dalk on­ver­wags in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.