WILDSAAL WAT WOE­MA HET

EUNIA BAR­NARD

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

So­mer­va­kan­sie (en Kers­tyd) is si­no­niem met kui­er, si­ës­ta en lui­lek­ker ag­ter­oor sit. Nie­mand wil ure in die kom­buis rond­hang om kos voor te be­rei nie. Ons het as eks­pe­ri­ment een wildsaal gaar­ge­maak en ge­kyk hoe­veel ver­skil­len­de ge­reg­te daar­uit saam­ge­flans kan word. Die aan­vank­li­ke hoof­ge­reg word warm be­dien met die vleis­sous, aar­tap­pels en groen­te. Dan word die oor­skiet­vleis ver­koel en met dié kou­e­vleis kan voor­ge­reg­gies, slaai en brood­jies ge­maak word. Jy be­no­dig ’n lek­ker koue sou­sie om die wilds­vleis te kom­ple­men­teer. E­ni­ge klei­ner wild­snit (soos die saal van s­pring­bok, bles­bok of riet­bok) kan ge­bruik word. Dié ver­skei­den­heid-i­dee kan ook saam­gaan jag­veld toe wan­neer die man­ne min tyd het vir kos­voor­be­rei­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.