SNELVUUR

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

An­dré S­choe­man van Be­laBe­la is ’n be­ken­de mes­ma­ker wat nie net mooi mes­se maak nie, maar ook u­nie­ke biltongkerwers. Be­ne­wens die prag­ti­ge hout­voet­stuk­ke en kor­po­ra­tie­we em­ble­me wat hy op die lem­me aan­bring, word die hand­vat­sels van die ker­wers van ver­skeie ti­pes wilds­ho­ring en vlak­vark­tand ge­maak. Kyk ’n bie­tjie na mee­gaan­de fo­to van die biltongkerwers en jul­le sal saam­stem dat sy werk u­niek is. Op ’n on­lang­se skou in P­re­to­ria het An­dré se knipmesse ook die oog ge­vang. Hy maak sluit­lem­knip­mes­se met ’n u­nie­ke slot- of sluit­stuk. Dit word ge­ïn­kor­po­reer in die bol­ster van die mes. * Vir nog in­lig­ting kon­tak ge­rus vir An­dré S­choe­man by 082956-3079 of stuur ’n e-pos aan as­kni­[email protected]­ten.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.