KOU­E­VLEIS­HAP­PIES

SA Jagter Hunter - - BRAAI EN BROU -

• Be­dien dit as voor­ge­reg of peu­sel­kos, nes jy ver­kies. • Ont­been die een helf­te van die saal­tjie (hou die an­der helf­te vir frai­ing­vleis). • Sny sky­fies van die oor­skiet­vleis en pak dit op ’n op­dien­bord­jie saam met ro­ket­bla­re, preie en son­ge­droog­te ta­ma­ties. • Be­dien saam met die borriemayonnaiseen-rissiesous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.