SOET­SUUR MOS­TERD­SOUS

SA Jagter Hunter - - BRAAI EN BROU -

250ml pi­kan­te ma­yon­nai­se 10ml heu­ning 5ml suur­le­moen­sap 5ml mos­terd­poei­er grow­we swart­pe­per vars tie­mie

1. Braai die uie in ’n bie­tjie drui­we­pi­t­o­lie tot sag. Voeg die bal­se­mie­ke a­syn by en kook on­ge­veer 5 mi­nu­te tot­dat die uie ka­ra­mel­li­seer. 2. Roos­ter die Fran­se rol­le­tjies lig­gies, smeer dit met bot­ter en pak die be­stand­de­le vir fraiingvleisrolletjies in la­gies op die rol­le­ties. 3. Maak die mos­terd­sous aan en giet mil­de­lik oor die vleis en die res van die vul­sel. Be­dien da­de­lik ter­wyl die rol­le­tjies lou­warm is en die bla­re lek­ker kra­ke­rig en bros is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.