FRAN­SE FRAIINGVLEISROLLETJIES EN SLAAIBAKKIES

SA Jagter Hunter - - BRAAI EN BROU -

• Ge­bruik die oor­skiet van die gaar wildsaal en ra­fel die vleis in re­pe wat soos frai­ings lyk. • Met hier­die vleis­frai­ings kan plat­bro­de en pi­ta­brood­jies ge­vul word saam met ro­ket, mos­terd­sous en e­ni­ge vars groen­te soos ta­ma­ties of pi­kan­te ris­sies of a­gur­kies.

ge­braai­de uie, ge­ka­ra­mel­li­seerd bal­se­mie­ke a­syn ro­ket­bla­re ba­bas­pi­na­sie vars kol­jan­der aan­ge­maak­te soet­suur mos­terd­sous koue frai­ing­vleis

i­kan­te ris­sies (pep­pa­dews)

DE­SEM­BER 2018

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.