SA Jagter Hunter

SNELVUUR-LESERSBYDR­AES

LAAT HOOR VAN JULLE!

-

Enige rare, interessan­te nuusbrokki­e wat met ander lesers gedeel kan word, is welkom. Dit kan tegniese aspekte behels, verband hou met wild en die natuurlewe, ’n besonderse jagervarin­g, handige toerusting waarvan mense nog nie weet nie – enigiets wat jy graag met ander lesers wil deel wat nuuswaardi­g en buitengewo­on is. Indien jy ’n foto instuur, moet die formaat verkieslik nie kleiner as 1MB wees nie en stuur dit as ’n aanhegsel (moenie die foto verklein of inbed in die e-pos nie). Stuur jou nuusbrokki­e – ongeveer 200 woorde – na Eunia.Barnard@Media24.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa