RIET­BOK­TJOPS

SA Jagter Hunter - - BRAAI EN BROU -

Ge­bruik on­ge­veer 8 riet­bok­tjops (of e­ni­ge an­der wild­soort as jy nie rietbok tot jou be­skik­king het nie). P­ri­ma­snit­te soos len­de of rug­string is ge­skik vir braai­tjops. Die ge­he eim van ’n sap­pig ge­braai- de wilds­tjop lê in dié drie­dae-ma­ri­nad de:

MARINADE

100ml wor­ces­ter­sous 10ml so­ja­sous 60ml rooi­wyn­a­syn 50ml o­lyf­o­lie 5ml swart­pe­per 10ml vars tie­mie­blaar­tjies 5ml vars roos­ma­ryn 4 heel na­el­tjies 4 won­der­pe­per­kor­rels (pi­men­to) 80ml bruin­sui­ker

1. Meng al die be­stand­de­le goed deur r. 2. Pak die tjops in ’n plat nie-me­taalb ak. 3. Giet die marinade oor die tjop­pies. . 4. Ver­koel vir 3 dae en draai die vleis

el­ke dag om.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.