SA Jagter Hunter

DOPSMEERMI­DDEL

-

Eugene van Niekerk van G&G Varminting in Bloemfonte­in het onlangs ’n nuwe dopsmeermi­ddel ontwikkel vir herlaaiers. Dit word van natuurlike produkte vervaardig en die vervaardig­ing en verpakking word hier in Suid-Afrika gedoen. Slegs ’n uiters dun lagie smeermidde­l is nodig wanneer jy jou doppe wil hervorm ( size) in ’n matrys. Ons het ’n video onder oë gehad waarin die smeermidde­l gedemonstr­eer word en dit werk uitstekend. Eugene van Niekerk is een van Suid-Afrika se beste jakkalsjag­ters, ’n bedrewe skut en vuurwapen-entoesias en hy herlaai patrone vir ’n hele aantal vuurwapens.

Een blikkie Ballistic Case Wax sal baie lank hou en teen die huidige bekendstel­lingsprys van R100 (plus posgeld) per blikkie is dit beslis ’n winskoop.

Om te bestel, kontak Eugene per WhatsApp by 082-535-4100 of e-pos hom by geno@ggvarminti­ng.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa