SA Jagter Hunter

WAARNA MOET JY OPLET:

-

• toeriste met voertuie wat nie plaaslike registrasi­enommers het nie en wat stadig in die veld en op agterpaaie ry en in die veld stop; • toeriste wat baie vrae vra oor spesifieke lokaliteit­e van sekere skaars plante; • hotelkamer­s of gastekamer­s waar daar meer as die normale hoeveelhei­d vars grond in die stort of op die vloer en asblik is soos wat hul ontworteld­e plante skoonmaak; • oormatige gebruik van toiletpapi­er wat gebruik word om plante toe te draai; en • fisiese teenwoordi­gheid van plante wat nie in houers is met die naam van die kwekery daarop nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa