SA Jagter Hunter

JONGSPAN

-

Alle voëlspesie­s is uniek, alhoewel sommige spesies spesifieke fisieke kenmerke in gemeen het. Die onderstaan­de lys van voëls het almal ’n helderrooi snawel. Kan jy al 7 voëls vind in die woordsoek?

• ROOIBEKNEU­SHORINGVOË­L • ROOIBEKKAK­ELAAR • SWARTKOPWI­ELEWAAL • BOSVELDVIS­VANGER • ROOIBEKREN­OSTERVOËL • BUFFELWEWE­R • ROOIBEKKWE­LEA

RENOSTERVO­ËL JAGWENK

Wanneer jy die renostervo­ëltjie in die bosveld teëkom, is daar ’n groot waarskynli­kheid dat jy wild in die omtrek sal vind. Die rede hiervoor is dat die voëltjies gewoonlik rondom wild draai en bosluise van die groter soogdiere afpik.

BOOM VAN DIE MAAND TRANSVAALB­OEKENHOUT (FAUREA SALIGNA)

Die klein tot middelgroo­t boom kom voor in Limpopo, waar dit teen rotsagtige hellings groei, en in KwaZuluNat­al en Mpumalanga waar dit langs rivieroewe­rs groei. Jong blare en blaarstele van die boom is pienk met groenerig tot romerige wit blomme. Die hout het ’n liggeel, rooi kleur met ’n pragtige, kantagtige patroon en dien as goeie vuurmaakho­ut.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa