Koek deur Mag­gi Ba­den­horst

Sarie Bruid - - Voorblad -

Dié 5-laag-koek is ro­man­ties en e­le­gant, en die eetbare blad­sil­wer gee dit ’n mo­der­ne ge­voel. Ver­vang die blad­sil­wer met blad­goud as dit be­ter by jou trou­te­ma pas. Die koek is af­ge­rond met sui­ker­blom­me in sag­te pas­tel­kleu­re. Dis groot ge­noeg vir so­wat 145 gas­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.