Ons wen-bruids­paar!

Sarie Bruid - - Inhoud -

Mooi by­kom­stig­he­de gee glans aan selfs die een­vou­dig­ste haar­styl. Ver­sier sag­te gol­we met ’n bon­ki­ge pê­rel­haar­band (hooffoto) of een met fyn blaar- of blom­mo­tie­we. Hou jou gol­we on­ge­de­fi­ni­eerd en trek ’n haarys­ter deur die pun­te om dit glad te stryk. Hou jou g­ri­me­ring sag en kies neu­tra­le ska­ke­rings vir jou oë, ’n paar lae mas­ka­ra en pienk lip­glans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.