Zan­me­ri sê

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE -

Kies ’n goeie fo­to­graaf. Fo­to’s gaan jou help om jou spe­si­a­le dag vir al­tyd in de­tail te ont­hou. Die dag gaan oor jou en jou le­wens­maat. Sê jou sê en be­plan jóú droom­troue, nie ie­mand an­ders s’n nie. Wees ferm met al die hel­pers en maak jou dag u­niek.

’n Ro­man­tie­se oom­blik op die uit­ge­strek­te sout­pan, so­wat 200 km van U­ping­ton in die Noord-Kaap, waar die bruids­paar nou woon. Al­les wat vir die troue ge­bruik is, moes aan­ge­ry word, hoof­saak­lik van die Mo­lo­po Lod­ge, so­wat 5 km van die trou­plek.

Blom­me­mei­sie A­lex R­öhm spog met haar sam­breel­tjie. wat haar teen die skerp son be­skerm het. Al­mal moes toe skoe­ne dra – vir die s­ker­pi­oe­ne. REGS: Strin­ge vlag­gies in aard­se kleu­re het in die lig­te brie­sie ge­wap­per. HEEL REGS: Toe die son sak, het...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.