LED-me­to­de

Sarie Bruid - - Maan­de -

Met die ( word die bleik­mid­del met ’n koue, blou lig ge­ak­ti­veer. Dit word deur ’n tand­arts ge­doen en duur so­wat ’n uur, sê Mar­cel Hart­man van Zoom W­hi­te­ning. ’n Wang­te­rug­trek­ker ( hou jou mond oop. Dis nie on­ge­mak­lik nie. Die lig word vir 20 mi­nu­te-ses­sies (al­te­saam ’n uur lank) op jou tan­de (met die bleik­jel op) ge­skyn. Ná el­ke 20 mi­nu­te word die ou jel ver­wy­der en kan die vol­gen­de ses­sie be­gin. Dis gou, vei­lig en doeltreffend, maar duur­der. (So­wat R5 000.) Jou tan­de kan aan­vank­lik sen­si­tief voel. Ver­my dan die eer­ste dag baie warm of koue dran­kies. Tan­de kan tot 9 ska­ke­rings lig­ter word – en tot 3 jaar lank so bly, sê mond­hi­gi­ë­nis Em­ma King. Be­soek jou tand­arts jaar­liks of el­ke 18 maan­de vir op­knap­ping (ve­ral as jy rook en baie tee en kof­fie drink). Vir die op­knap­pings­pro­ses word Zoom­pro­duk­te ge­bruik. Vra jou tand­arts daar­oor, dis ge­woon­lik in­ge­sluit in die Zoom-pro­se­du­re (LED-me­to­de) se prys. ’n Goeie tan­de­bor­sel kan ook daar­mee help, sê Mar­cel. Moe­nie te hard bor­sel nie en ge­bruik ’n tan­de­pas­ta son­der skuur­mid­del ( an­ders kan jy die e­mal­je per­ma­nent be­ska­dig. Waak teen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.