SOET­GOED

Sarie Kos - - Dié kosboeke -

Dit klink na sui­ker­he­mel, ge­bak wat na ka­ra­mel, va­niel­je, sjo­ko­la­de en an­der lek­ker­tes proe. Dit al­les en nog meer kry jy in Sam Lin­sell se nu­we boek Sweet (S­truik, R250). In el­ke hoof­stuk is ’n an­der be­stand­deel of geur uit die soet spens. Die sjo­ko­la­de­wa­fels met bour­bon­sous is ’n moet-maak!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.