Sarie Kos

RACHEL SE KOOKBOEK

-

Uit die pen van een van die sterre op die Britse kostoneel kom die splinternu­we kookboek Rachel Khoo’s Kitchen Notebook (Michael Joseph, R320). Dit lyk soos die bekende dagboek waarmee sy altyd in haar TV-programme rondloop – met resepte, handgeskre­we aantekenin­ge en plek waar jy self kan skryf. Landwyd beskikbaar.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa