Sarie Kos

KOOK UIT JOU KAS

-

Vir die haastige kokke onder ons het François Ferreira nou goeie nuus: ’n hele boek vol maklike, alledaagse kos wat jy kan kook met bestanddel­e wat in jou koskas is. Koskas kos (Lapa, R230) help jou met idees vir alles van voorgeregt­e, hoofgeregt­e en bykosse tot soetgoed.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa