Sarie Kos

EKSOTIES INDIES

-

Hier is ’n boek vir almal wat van Indiese kos hou. In Secrets from my Indian Family Kitchen (Mitchell Beazley, R280) leer die meester Anjali Pathak jou hoe om 120 resepte perfek te kook. Geregte soos groentebri­jani, Bombaai-neute en gevulde paneer (Indiese kaas) word kleurryk in die boek geïllustre­er.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa