AANVALLIGE MARCO
Die ikoniese Britse sjef Marco Pierre White is bekend vir sy vurige humeur, smaaklike kos en aantreklike voorkoms. In sy koffietafelboek White Heat 25 (Mitchell Beazley, R350) vier hy sy kwarteeu in die kosbedryf met resepte en swart-wit foto’s – van sy eerste dag in die kombuis tot fotosessies vir modetydskrifte.y