Sarie Kos

RESTAURANT­KOS

-

Die vrou agter die suksesvoll­e Tashas-restaurant-en-koffiewink­elketting, Natasha Sideris, het pas haar eerste kookboek, Tashas (Jonathan Ball, R399), die lig laat sien. Daarin deel sy die geheime resepte vir gewilde geregte op die Tashas-spyskaart. Al die bekende slaaie soos labnehlens­ieslaai en ander treffers is daar.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa