KOEK VIR NA­GE­REG

Sarie Kos - - Dié kosboeke -

In haar vier­de bak­boek, Katrien se Na­ge­reg-koe­ke (Metz Press, R200), om­skep Katrien van Zyl be­ken­de poe­dings in groot koe­ke. Daar’s ti­ra­mi­su­koek, koek­struif­koek ( trifle) en selfs melk­tert­koek. Sy wys ook by el­ke re­sep hoe jy ’n kol­wyn­tjie­weer­ga­we van die koek kan maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.