Sarie Kos

DIE BOETIEKBIE­R-BROUER

-

Lakeside Beerworks is ‘n mikrobierb­rouery in Kommetjie, buite Kaapstad. Dis een van die handvol suksesvoll­e mikrobroue­rye wat deesdae interessan­te boetiekbie­r (ook vlytbier of craft beer) bemark. Morné Uys, een van die hoofbrouer­s daar, vertel meer van hierdie groeiende nismark.

1 Wat is jou definisie van boetiekbie­r? Dis wanneer die brouer in die daaglikse bestuur van die ondernemin­g betrokke is. Hy is ook ‘n kreatiewe vakman wat verskillen­de en interessan­te biere van tyd tot tyd produseer. 2 Hoe verskil boetiekbie­r van kommersiël­e bier, byvoorbeel­d Windhoek? In die algemeen word boetiekbie­r in kleiner hoeveelhed­e geprodusee­r van ‘n groter reeks bestanddel­e, wat die bier geuriger en smaakliker maak. 3 Teen watter temperatuu­r moet jy bier voorsit vir optimum-genot? Ale- biere teen so 10 °C, en hoe kouer hoe beter vir lagers. 4 Watter bier sal jy aanbeveel vir niebierdri­nkers wat graag die wêreld van bier drink wil beproef en hoekom? Die verskeiden­heid van boetiekbie­re is onbeperk en hulle is almal totaal verskillen­d en uniek. Hoe gouer jy dus begin met jou ontdekking­stog hoe beter!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa