Sarie Kos

Muskadel voor die kaggel

-

Wanneer die kaggels begin brand, is dit Muskadel-tyd. Hierdie gefortifis­eerde dessertwyn word gemaak van muskaatdru­iwe, en smaak op sy beste wanneer dit yskoud voorgesit word saam

met sterk kase. Orange River Cellars is een van die voorste produsente van Muskadel in Suid-Afrika, en het pas hul nuutste rooi Muskadel in ’n nuwe verpakking bekend gestel. Die lieflike soetwyn ruik na byewas en proe soos soet rosyne. Kry dit

landwyd teen sowat R55 per bottel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa