Sarie Kos

HERWINBAAR EN BAIE MOOI

-

Die hergebruik ( upcycle) van produkte is nie bloot ’n nuutjie nie – dit is ook ’n noodsaakli­kheid. Eko-bewuste wynverbrui­kers sal daarom die nuwe Protea-reeks van Anthonij Rupert Wyne waardeer. Dit bevat sewe wyne in bottels met eiesoortig­e patrone deur modeontwer­per Mark Eisen, met etikette wat maklik in water afgeweek kan word. Só kan die bottels weer gebruik word as ’n estetiese houer vir water, olyfolie of slaaisouse. Wyne in die Proteareek­s kan landwyd gekoop word vanaf R55 per bottel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa