Sarie Kos

KAAS EN JAZZ

-

Die Delheim-wynlandgoe­d buite Stellenbos­ch kierang die koue met hul gewilde kaasfondue-en-jazz-middagetes op Sondae. Dit kos R200 per persoon. Die eerste ete is op 28 Junie en die laaste op 30 Augustus. Skakel Delheim by (021) 888 4607 of 079 735 3257.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa