Sarie Kos

Langer vars

As jy groente in grootmaat koop, kan jy dit langer vars hou met GLAD Wrap en GLAD Multi-Fresh Food Bags

-

AVOKADO

Sprinkel ’n bietjie suurlemoen­sap oor ’n halwe avokado en maak dit stewig toe met GLAD Wrap. Plaas in die yskas en dit sal ’n dag lank vars bly.

WORTELS

Plaas wortels in ’n

GLAD Multi-Freshsakki­e en bind stewig vas met ’n verseëldra­adjie. Plaas in yskaslaai en dit sal

3 weke vars bly.

UI

Draai ’n halwe ui stewig toe met GLAD Wrap en plaas in die yskas. Dit sal 3 – 4 dae

vars bly.

SELDERY

Seldery kan tot 2 weke vars bly in die yskaslaai as jy dit stewig met ’n draadjie verseël in ’n GLAD

Multi-Fresh-sakkie.

SUURLEMOEN

Bedek daardie halwe suurlemoen wat altyd oorbly, stewig met

GLAD Wrap en plaas in die yskas. Dit sal 2 – 3 dae vars bly.

VARS GEMMER

Jy gebruik altyd net ’n klein stukkie vars gemmer. Plaas die res in ’n GLAD MultiFresh-sakkie en bind dit stewig toe met ’n draadjie. Plaas in yskaslaai om dit 1 – 2 weke vars te hou.

BOTTERSKOR­SIE

Maak ’n halwe botterskor­sie stewig toe met

GLAD Wrap en plaas in die yskas. Dit kan ’n

hele week hou.

KOOL

Jy kan jou kool ook tot 2 weke vars hou in die yskaslaai in ’n GLAD MultiFresh-sakkie wat stewig toegemaak is met ’n

verseëldra­adjie.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa