Sarie Kos

FEES VAN SJOKOLADE

-

Maak seker jy is van 25 – 26 Junie in die

Somerset-Wes-omgewing, want daar word ’n hele fees net vir sjokolade gehou. Besoekers kan plaaslike en oorsese sjokoladem­eesters se produk by die Lourensfor­d-wynlandgoe­d proe en koop. Besoek www.winelandsc­hocolatefe­stival.

co.za vir meer inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa